Ek het so paar weke terug begin om skrywers te leer om sosiale netwerke soos Facebook en Twitter te gebruik om hulle werk te bemark. Nou kan jy as leser ook help in hierdie saak.
Geen foto of prentjie of skets mag deur enige persoon op Woes publiseer word sonder dat hulle die nodige kopiereg op daardie materiaal het nie. Dit sluit veral foto’s in wat skrywers op hulle profielblaaie plaas.
Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.