Titel: Gala-aand: BESPREEK ASSEBLIEF!
Die datum vir die Woes gala-aand is vas op 20 Maart 2010 by huis vir Afrikaanse poësie te Venterstraat 116, Capital Park om 18:00 vir 19:00.
Datum publiseer: 2010-03-08
Titel: Woes Gala-aand
Die datum vir die Woes gala-aand is nou vasgemaak waarby ons die wenners van die Woes dig kompetisie gaan aanwys en sommer ook net lekker Woes bymekaar gaan kom.
Datum publiseer: 2010-02-28
Titel: Finaliste dig kompetisie
Daar is hierdie jaar besluit om nie net ‘n paar finaliste te kies en dan die wenner daaruit te trek nie.
Datum publiseer: 2010-02-15
Vir nog meer om te lees, klik op bladsy nommer
Skrywers fokus
Stoffel
So tussen die lag en die huil deur is ek.... ....nie ‘n skrywer nie, maar is geroer deur hierdie uitlaatklep
Lees meer ...
Weeklikse stem
Wanneer oefen jy?
Gedoria
Digbundel Gedoria is my eerste digbundel.
U kan dit kry by die www.afrikaansenuusagentskap.co.za of 0760176453.
Ek glo die bundel sal 'n sukses wees, want ek is 'n kind van die Here en as 'n kind van die Here is ek geseend.
Meer inligting oor hierdie boek