In die onlangse navorsing van die Woes gemeenskap het dit navore gekom dat baie van die skrywers nie presies weet wat om onder watter kategorie te plaas nie.
Iemand is besig om ‘n artikel oor selfpublisering te skryf en Woes.co.za is deel daarvan. Ek is opsoek na mense wat op Woes.co.za skryf wat self hulle werk publiseer.
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.