‘n Woeste manier om te dig en publiseer! - Woes.co.za, tans een van die vinnigste groeiende Afrikaanse webwerwe loods op 15 September ‘n dig kompetisie om die room van Woesdigters te onderskei om sodoende die 50 wengedigte in ‘n bloemlesing te publiseer.
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.