Die aanlyn betalingsfasiliteit vir Premium+ lidmaatskap is opgeskort aangesien Master-kaart en Visa ‘n verandering in prosedures aangekondig het. Lees meer oor watter betalingsopsies steeds beskikbaar is. Hierdie is net tydelik totdat ek aansoek gedoen het by my eie bank vir hierdie fasiliteit. Ek glo dit sal nie langer as ‘n week duur nie.
DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'