Ek wil dankie sê aan almal wat donasies gemaak het vir die groot Bybeltoer waar ek saam met ‘n klomp ander fietsryers vanaf Fochville na Bloemfontein ry om geld in te samel vir Bybelverspreiding. Ek staan tans ...
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!"