Titel: Onlangse tegniese probleme
Die afgelope week is daar redelike tegniese probleme ondervind wat tot gevolg gehad het dat die webwerf en ander Woes webwerwe vir ‘n paar dae aflyn was.
Datum publiseer: 2009-04-10
Titel: Woes in Engels
Ja! Uiteindelik is Woes nou in sy nuwe Engelse baadjie beskikbaar en ook onder ‘n nuwe naam van www.Mabooki.com
Datum publiseer: 2009-03-23
Titel: Woes.co.za kort-prosa kompetisie 2009
Dit is weer kompetisie tyd. Na die welholsukses van die Woes digkuns kompetisie aan die einde van 2008 word die kort-prosa kompetisie geloods.
Datum publiseer: 2009-02-22
Vir nog meer om te lees, klik op bladsy nommer
Skrywers fokus
Lentulus
AANGENAME KENNIS
Ave Amice:
Laat ek jul voorstel
aan
Lentulus
'n Bemaerde Juris;
'n Befoeterde Samurai;
'n Poreuse Skedel
vol gestoomde Kennis.
'n Patriarg;
panlekker;
proseliet;
en poëtaster.
Druppels str*nt
teen
sy skedelwand.
Hierdie ontboeseming
dien
Lees meer ...
Weeklikse stem
Wanneer oefen jy?