Ek is tans besig om stories uit die geskiedenis van Colesberg en sy interessante mense na te vors met die gedagte om ’n boek daaroor saam te stel.
Gedurende die Junie-vakansie ek by die plaaslike museum in met die doel om meer inligting oor die skermutselings gedurende die Anglo-Boereoorlog te ...