Eers is ons bang gepraat met die rooi gevaar. Die hamer en sekel sou ons kom oorheers uit die magtige rooi Beer, Moedertjie Rusland en hulle bondgenoot, Kuba. Toe word die Rooi Beer geslag en die Rooi Gevaar word die Swart Gevaar. (Die sogenaamde totale aanslag van binne af.)