Kreatiewe Aanlyn Bestuurder aangestelWoes is al vir ’n geruime tyd op soek na personeel om te help om die webwerf en die getal gebruikers te laat groei. Dit is met trots dat ons vandag kan aankondig dat Carol Williams aangestel is as Kreatiewe Aanlyn Bestuurder.
Hoe laai ek musiek op Woes?Vandat die Musiek-&-Liriek-afdeling op www.woes.co.za die lig gesien het, het al hoe meer mense daarvan begin gebruik maak.Ek skryf oor dit wat in my hart kom lê, wat soms óp my hart kom druk (en sommer my keel ook toedruk!) én oor...
| Gedigte | 79,136 |
| Rubrieke | 7,843 |
| Kortverhale | 5,497 |
| Artikels | 3,209 |
| Gorrel | 1,011 |
| Resensies | 389 |
| Musiek & Lirieke | 207 |
| Jeugverhale | 157 |
en vele meer...

deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.